Tuisblad

TABOK / NAVSFED ?

Afrikaans

Português---------1. SA Akademie-----------English

Español ------------2. Resolusie 47/135---------------Deutsch

Italiano --3. Human Rights of Ethnic Minorities---Francais

 

TABOK Lidmaatskap nou beskikbaar - Kliek hier en kyk na al die voordele!

Lidmaatskap Voordele

Tabok het 'n splinternuwe voordelepakket

Lees meer!

Nuwe poste by Tabok!

Kliek hier

Menings en Artikels

Hierdie afdeling is 'n nuwe toevoeging tot die webblad. Lesers kan kommentaar lewer op enige menings wat hier gelug word.

Artikels

In die pers

Moedertaalonderrig steeds die beste
Die indruk word al hoe meer in Suid-Afrika gewek dat daar ’n verskuilde agenda is om die minderheidstaal Engels as onderrigtaal te behou en bevorder.

 

Tabok Sport- en Kultuurklubs

Is jy al lid van een van ons klubs of stel jy belang om 'n klub te begin?

KLIEK HIER

Grondwetlike Hofsaak

Die Hofsaak tussen Tabok en die Onderwys Departement is nou in die peilvak!

Kliek hier vir die huidige stand van sake (Mei 2009)
Donateurs:
Instansies
Persoonlik

 

Wie en wat is TABOK

Tabok het oor die afgelope tyd tot 'n unieke Afrikanerklub gegroei wat die volgende doelwitte nastreef nl

  • Om die Afrikaner 'n geleentheid te bied om self sy eie Etos t.o.v. Kultuur, Taal en Godsdienstige beginsels in gevolge Artikel 31(1) van die RSA Grondwet uit te leef.
  • Om bydrae te lewer t.o.v. eie Afrikaanse skole en Tersiêre instellings waar hierdie Etos gehandhaaf word soos gedefinieer in Artikel 29(2), (3) en (4) van die RSA Grondwet.
  • Om te help bou aan eie kulturele en sport instellings waar die Afrikaner homself vreedsaam kan uitleef, naas al die ander etnies kulturele groepe soos gewaarborg in Artikel 235 van die RSA Grondwet.
  • Om kulturele en sosiale voordele vir sy lede te skep soos gekoppel aan individuele lidmaatskap
  • Om finansiële en ander voordele te skep - of te help skep soos gekoppel aan individuele lidmaatskap.

Wie en wat is TABOK?
(Laai 'n volledige brosjure hier af)

Wat's Nuus?

TABOK sleep Onderwys hof toe
Die Grondwet word amptelik getoets om die reg van Die Afrikaner as ‘n minderheidsgroep om eie Afrikaanse Enkelmedium Privaatskole skole, universiteite en kultuurinstellings te mag behou uit die bestaande strukture soos wat dit reeds in 1994 beskikbaar was

---oooOOOooo---

Ons rugbyspan na Frankryk

Lees meer oor sport!


Klik vir vergroting

Persverklaring
Ons eie Afrikaanse enkelmediumskole verander na parallelmediumskole en kort voor lank is daar nie plek vir ons eie kinders nie!

Navorsing
Navorsing deur Dr Bertie du Plessis in opdrag van TABOK

Regshulpfonds
Maak 'n bydrae en help om dit wat ons eie is te behou en weer op te eis!

Laai jou eie onafhanklike studentekoerant hier af

Kom lees wat sê Prof Herman Giliomee oor ons taal!

Daar is net twee maniere hoe mens oor die langer duur `n kleiner taal se voortbestaan op onderwysvlak kan verseker


Medewerkers

 


Webmeester